Skip to product information
Brenties Softshell Jacket

Brenties Softshell Jacket

R 510.00

Brentiedrag Softshell Baadjie!

Bly warm, droog en stylvol met die Brenties Softshell-baadjie! Hierdie baadjie mag ook as deel van die formele skooldrag gedra word. Maandae moet leerders formele skooldrag dra maar op koue dae vir die res van die week is leerders welkom om hulle nuwe sweetpakke te dra. 
Sleutel kenmerke:
Materiaal: Softshell.

Pas: Unisex
Groottes Beskikbaar: (5-6, 7-8, 9-10,11-12XS, S, M, L, XL)
(Groter groottes kan op aanvraag gemaak word)

You may also like