Hoërskool Die Anker

Welkom by die amptelike aanlyn winkel vir Hoërskool Die Anker se ondersteuners- en sportsdrag, met trots vervaardig deur Mapier Sportswear. 

Belangrike Inligting:

Bestellings
•⁠  ⁠Alle items word op bestelling gemaak – geen voorraad word gehou nie.

Aflewering
•⁠  ⁠Gemiddelde deurlooptyd: 2–5 werksdae.
•⁠  ⁠Jy sal in kennis gestel word sodra jou bestelling gereed is.
•⁠  ⁠Afleweringskoste word by betaalpunt bereken.

NB: Indien die afhaling metode gekies word- sal die bestellings by Hoërskool die Anker se ontvangs beskikbaar wees vir afhaling, jy sal in kennis gestel word sodra die bestelling by die ontvangs is.
Skip to results list
0 items
Column grid
Column grid

Filter

No products found.

Try using fewer filters, or clear all filters.