Skip to product information
Brenties Golfer

Brenties Golfer

R 260.00

Die nuwe amptelike Brentiedrag Golfer!

Hierdie premium gholfhemp is ontwerp vir styl, gemak en duursaamheid en is perfek vir Vrydae en MBK of  sportbyeenkomste. 

Sleutel kenmerke:

Materiaal: Pro-lite
Pas: Unisex 
Groottes beskikbaar: (5-6, 7-8, 9-10,11-12XS, S, M, L, XL)
(Groter groottes kan op aanvraag gemaak word)

You may also like