{"title":"Hoërskool Die Anker","description":"\u003cp\u003eWelkom by die amptelike aanlyn winkel vir Hoërskool Die Anker se ondersteuners- en sportsdrag, met trots vervaardig deur Mapier Sportswear. \u003c\/p\u003e\n\u003ch4\u003e\u003cstrong\u003eBelangrike Inligting:\u003c\/strong\u003e\u003c\/h4\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eBestellings\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e•⁠  ⁠Alle items word op bestelling gemaak – geen voorraad word gehou nie.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAflewering\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e•⁠  ⁠Gemiddelde deurlooptyd: 2–5 werksdae.\u003cbr\u003e•⁠  ⁠Jy sal in kennis gestel word sodra jou bestelling gereed is.\u003cbr\u003e•⁠  ⁠Afleweringskoste word by betaalpunt bereken.\u003c\/p\u003e\n\u003ch5\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eNB:\u003c\/strong\u003e Indien die afhaling metode gekies word- sal die bestellings by Hoërskool die Anker se ontvangs beskikbaar wees vir afhaling, jy sal in kennis gestel word sodra die bestelling by die ontvangs is.\u003c\/span\u003e\u003c\/h5\u003e","products":[],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0728\/6279\/3900\/collections\/anker_website_cover.png?v=1792584975","url":"https:\/\/mapierschools.com\/collections\/hoerskool-die-anker.oembed","provider":"Mapier Schools","version":"1.0","type":"link"}